Ek Kan Ryg / 1 – 2 jaar
R350,00
Om albei kante van die liggaam se middellyn te gebruik tydens die uitvoer van ‘n taak, is ‘n groot mylpaal wat babas gewoonlik begin bemeester vanaf die ouderdom van 6 maande.
Daarom is dit die perfekte emmertjie met die oulikste aktiwiteite om alreeds vanaf 12 maande hierdie vaardighede soos
middellynkruising en bilaterale integrasie te ontwikkel.
Hierdie emmertjie is spesifiek ontwerp vir babas tussen 1 en 2 jaar.
4 in stock