Feb 16, 2023 | Dagboek Inskrywings
Het jy geweet dat die Eerste 1 000 dae van jou baba se lewe by swangerskap begin en strek tot plus minus die Tweede verjaarsdag? Hierdie is ook die tyd wat jou baba se brein vinniger sal groei en ontwikkel as in enige ander stadium van sy lewe. Sommige...