My Tweede Emmertjie
R350,00
Mamma, met die aanbreek van jou baba se tweede helfte van die eerste lewensjaar, het jy seker besef dat jou baba alles waarneem, alles wil ondersoek met die handjies en mondjie en is dit sommer ‘n lekker besige lyfie wat nog meer gestimuleer wil word.
Wanneer jou baba met hierdie emmertjie, wat geskik is vir babas van 7 tot 12 maande speel, sal vaardighede soos fyn motoriese persepsie, oog-hand koördinasie, middellynkruising en nog ‘n hele paar vaardighede gestimuleer word.
1 in stock