My Eerste Emmertjie

R350,00

Wanneer jou baba gebore word, wonder mens soms wat kan ek ekstra doen om my baba vroegtydig te stimuleer? In hierdie emmertjie is die aktiwiteite gerig op sekere van jou baba se sintuie en bewusmaking van teksture, geluide, patrone en prentjies.

Hierdie emmertjie is geskik vir babas vanaf geboorte tot 6 maande.

2 in stock

error: Content is protected !!