Ek Kan Bou / 1 – 2 jaar
R350,00
Mamma, ek dink jy sal saamstem as ek sê jou baba wil op hierdie stadium goedjies uitmekaar uithaal en weer aanmekaar bou. Dis tydens hierdie ontwikkelingsfase wat jou baba se kognitiewe denkprosesse asook die beplanningsmotoriek gestimuleer word.
Om blokkies te bou of ‘n legkaart weer tot heel aanmekaar te sit, verg beplanning en deursettingsvermoë. En dis maar net twee van die perseptuele vaardighede wat met hierdie emmertjie se speel bereik word. Geskik vir babas van 1 tot 2 jaar.
Out of stock